creative_05
Matriekafskeid

Marisa Van der Merwe

Ek wou eers ‘n rok laat maak, ook so mermaid styl en toe laat weet my ouma my ons moet bietje in Menlyn en East gate gaan rondloop by al die boutques. Ek was naderhand moedeloos van al die rokke aanpassery en my ma haal toe in die klein boutique my rok eenkant uit. En die vroutjie daar se toe sy hang hom eenkant omdat nie alle meisies in hom pas nie. Jy moet lank en maer wees, en toe wil ek niks weet nie. Die oomblik toe ek hom aan my lyfie aanglei toe weet ek dis die perfekte en my droomrok!! Ekt omtrent soos n droom gevoel in my rok en soveel komplimente gekry

Sien alle inskrywings