imgp3919
Matriekafskeid

Marisa van Pletzen

Ek is `n baie praktiese mens,maar hou tog van stylvolle rokke.Ek het my insperasie gevind by `n rok wat Guiliana Rancic, van Etv,aangehad het.Dit was baie elegant.Ek wou `n tikkie outydse-inspirasie byvoeg.SARIE het gesê dat “lace” en die kleur swart die seisoen in die mode was,dus het ek lace in my ontwerp gevoeg….SARIE …my insperasie!Met my kop vol idees het ek na die ontwerpster gegaan en dit in haar bekwame hande galaat.Dit was sonder twyfel net wat ek in gedagte gehad het.Ek was,en is ,baie tevrede met die resultate!!!…Elegansie met `n twist!

 

Sien alle inskrywings