• Sonja

    Waarom het jy ‘n ander kop-skouer foto ingestuur as die vol lengte?? dit doen dit net nie vir my nie

  • Hannie

    Mooi, maar fire jou fotograaf!

  • M. Goldsmith

    Mariska baie geluk met jou rok se finalis status op Saterdag, 23 Oktober vir die Matriekafskeidrok van die jaar in Bloemfontein se Waterfront Mall kompetisie. Ons hou styf duime vas, jy lyk pragtig!!

  • mariska potgieter

    jy lyk bja pragtig naamgenoot sjoe jyt n stunning rok aan hou duim vas vir jou hoop dit gaan bja goed.