Matriekafskeid

Mariska De Kok

Ek het op hierdie stukkie bloupers materiaal afgekom en net daar en dan verlief geraak op dit. Dit was nog altyd my droom om soos ‘n feeprinses op my matriekafskeid te lyk. Ek het besluit op ‘n ballroom rok met ‘n iets anders op my bostuk. Met Arina se hulp en baie pas en verander het ek my droomrok gekry.

Sien alle inskrywings

  • Hantie Jardine

    Pragtig!!!!

  • isabel

    Jy het pragtig gelyk. jou rok was ietsie spesiaal.

  • Joan Tuck

    Mariska jy het regitg baie mooi gelyk, ek hou vreeslik baie van die rok en die blou/pers pas so reg by jou vel en haar kleur. Jy is beslis die mooiste wat ek op die web-site gesien het. JY MOET WEN!!!

  • Baie Baie stunning!!! Ek is mal oor die kleur en ontwerp, dis baie oorspronglik and beautiful!!!!

  • Dwayne Tuck

    Jy het baie baie mooi gelyk !!! asem was weg geslaan!!! love you my baby!!!