Matriekafskeid

Mariska Krugel

My Inspirasie vir my rok is dankbaarheid vir die voorreg wat ek gehad het om my droom rok te laat maak. ʼn Rok wat Uniek is aan my persoonlikheid, my gunsteling kleur pienk weerspieël my sagtheid. Simon Rademan en Nico het my grootste droom bewaarheid toe ek soos “Aspoestertjie” nie in ʼn koets nie, maar op die vlerke van my vlinders weggevlieg het na ʼn bestemming in ʼn Opera-huis… Ek kyk met soveel waardering terug en besef dit was die volmaakte prentjie, Ek en my Rok…

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Wow! baie mooi – jammer ons kon nie meer sien van rok nie.

  • Jy bly maar ‘n pragtige mensie… nie net van buite maar ook jou innerlike skoonheid en jou nederigheid. Al’s wat goed is vir jou in jou toekoms!!

  • Absoluut pragtig! Jammer ons kon nie meer van die rok sien nie maar jy het waarlik asemrowend gelyk.

  • crystal

    jy het soos ‘n feetjie gelyk, alles was mooi, rok, hare, make up, naels, jy moet definitief daaraan dink om in te skryf vir Mej. SA

  • Elmarie Holtzhausen

    Jy het pragtig gelyk. Jou rok is verskriklik mooi. Ek glo jy sal jou matriekafskeid nooit vergeet nie. Jy lyk soos ‘n prinses. Ek hoop regtig jy wen.

  • Christa de Necker

    BAIE BAIE MOOI! Jy is defnitief n wenner van buite en binne. Jou sagtheid word duidelik weerspieel. Jy en jou rok is asemrowend mooi.