Matriekafskeid

Mariska Naude

Ek wou van die begin af ‘n lang rok met ‘n baie wye romp gehad het, maar het nie regtig geweet hoe die res van my rok moet lyk nie. Ek het op die internet en in boeke begin soek na idees en my rok het begin vorm aanneem. Na ons nie enige van my idees in boetieks kon kry nie het my broer my aan sy vriendin, Elizna van den Berg, die ontwerper van Dare to Dress & Decorate (D3) voorgestel. Elizna het my gehelp om al my idees bymekaar te sit en eers ‘n paar sketse van my rok gemaak. Die finale skets was selfs beter as wat ek ooit kon dink! Elizna het my ook gehelp om die regte kleur materiaal te kies wat by my velkleur maar ook by die ontwerp van die rok gepas het. Soos die rok gevorder het, het ek al meer opgewonde geraak omdat Elizna dit reggekry het om al my drome en idees in my rok saam te voeg.

 

Sien alle inskrywings

  • Marentia Homan

    Ongelooflik Pragtig! Beslis ‘n wenner!!

  • Nicodene

    Jy het pragtig gelyk girlie!!! Ek hou vir jou duim vas

  • Sandra Dique

    Wow!!!!! dis ‘n STUNNING STUNNING STUNNING rok!!!!!!!!!
    Jy’t pragtig gelyk!!!!!

  • Rhoda Bagley

    Mariska lyk fantasties. Haar rok is asemrowend.

  • Wilma Muller

    Baie mooi! Elegant en detail is lieflik. Die kleur pas baie mooi by Mariska. Die haar styl voltooi die prentjie.

  • Brenda Lesser-Dorfling

    Mariska,

    Ek dink jy het jou idees regtig pragtig saamgevat in die rok !! Baie geluk.

    ‘n Toonbeel van elegansie en style!

  • Annelyn Kruger

    Maklik die mooiste wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Jy lyk pragtig.

  • Rynette Horn

    Absoluut stunning! Goeie keuse!! Die kleur van die rok komplimenteer jou oë en hare en pas perfek by jou figuur. Jy is voorwaar ‘n wenner en ons sal defnitief gebruik maak van Elizna en haar span. Hou styf duim vas vir jou!!!

  • Michelle Dewrance

    Mariska, you looked elegant, unique,charismatic and amazing. All the best !!!
    ‘ U go girl" or as MJ sings " you rock my world "

  • Felicia Botha

    Dis pragtig vriendin!! jyt stunning gelyk en die kleur pas by jou en is n baie mooi kleur!!

  • Chantelle Meyer

    Die mooiste rok met die mooiste vriendin in dit ooit 🙂

  • Marié van Wyk

    Jy het soos i droom gelyk chom!!

  • Wilma du Plooy

    Ek’s seker dis jou spesiale glimlag wat daai besondere ontwerp en kleurrok vervolmaak het!! Komplimente ook aan die ontwerper hoor!

  • Tersia Koekemoer

    WOW!!!!!!!!!!! Die rok lyk fantasties en pas baie mooi by jou. As jy nie wen nie, dan gee ek op en verloor alle vertroue in die mensdom!!!!!!!!!!!!!!!!! Sterkte ek hou duim vas vir jou.

  • lorrain loots

    Spectacular.

  • Elize Makkink

    Dit is regtig iets besonders! Jy het stunning gelyk!

  • Jo-ann Pienaar

    Sjoe my choma maar jy het onbeskryflik mooi gelyk. 🙂

  • Adele Botha

    Mariska jy lyk stunning girl!!! Ons hou duim vas!

  • PAT STRYDOM

    Mariska you look absolutely amazing!!!!! Stunning dress. Well done.

  • Elizna van den Berg

    Jy het beslis die rok justice gedoen!!!!! Jy verdien om te wen!

  • LeJuan

    meisiekind!! die rok het regtig sooo mooi by jou gelyk!