• Leilani Roote

    Where is the "inspiration" in your "story"? Same ol’ same ol’ dress, nothing new, nothing WOW!

  • Camilla Mac

    Like the dress but I agree where is the inspiration behind your dress?

  • Karien Smith

    Model, rok en storie prinsesmooi!

  • John du Toit

    Prinsesse word gebore en nie gemaak deur inspirasie agter ‘n storie nie. Stunning rok en het soos ‘n prinses gelyk!

  • Karize Strydom

    Elkeen dink seker hulle kind/suster is die mooiste! Ek weet my sussie is die mooiste en ek is mal oor die rok!

  • Deone

    Shoe dis ‘n mooi rok jy het pragtig gelyk! Perfekte kleur!!

  • Gerbrie Wallbridge

    Pragtig. Jy lyk werklik soos ‘n prinses. Pas jou.

  • Nico Strydom

    Absoluut "stunning". Kleur keuse is perfek.

  • Melissa Cornelius

    Egt prachtig, je ziet er uit als een prinses. Een mooi dame in een sprookjes jurk. Groeten uit Holland

  • CH Designs

    L & C -> Kietsie Kietsie…trek terug daardie naeltjies! Die inspirasie is IN die rok.

    Mariza – die rok is stunning en jy nog meer!

    Quote: "The dress does not make the (wo)man".

  • Lucinda Du Preez

    Dit lyk baie mooi en di kleur pas perfek by di rok. 18:17.

  • Lucinda Du Preez

    Dit lyk baie mooi en di kleur pas perfek by di rok. 18:17.

  • Lezanne Cornelius

    Met een woord PRAGTIG!!!!!! Jou rok is so mooi, die kleur goed gekies en met jou pragtige blonde hare kan die prentjie nie mooier nie. Geluk met jou keuse Mariza dit is perfek.

  • Nombulelo Mokoena

    True princess. She is absolutely stunning. She should be a model, she is a pretty girl any mother would be proud to have such a beautiful daughter.

  • Die rok, snit en kleur pas jou perfek! wens ek het n matriek afskeid gehad. Jyt pragtig gelyk.

  • Tish Badenhorst

    Jou rok & die kleur is stunning & solank jy soos n prinses gevoel het maak niks anders saak nie. Dit was JOU dag. Baie mooi Mariza.

  • Charl

    Die rok is nie sleg nie, maar die een wat dit dra, maak eintlik die rok!!

  • Corne Fevrier

    ‘n Prinses was jy voorwaar!! Jou rok laat my dink aan die turkoois skakerings wat tergend speel met die donker blou in die golwe by Sodwana. Golwend, bruisend en tog ook elegant. Jonk, vlolik en stylvol. ‘n Pragtige ontwerp en kleur vir ‘n natuurlike prinsessie!

  • Lizelle De Villiers

    Georgeous/Stunning!!! Baie meisies droom om so te lyk. Doelgerigte keuses uitgeoefen, jy lyk na iemand wat weet wat sy in die lewe wil he!! Sterkte

  • Korrie Pretorius

    Asemrowend!Mariza jy lyk verreweg die mooiste. Jou hare en grimering is pragtig en die rok se kleur pas jou perfek.

  • Isabel Groothof-Slabbert

    Regtig pragtig! Haar eie unieke keuse! Bly dis nie swart nie!!

  • Salome Strydom

    Die prinsessie in die rok maak die rok duisend keer mooier. Jy lyk asemrowend!!!!

  • Kitty Dreyer

    Absoluut pragtig, die kleur pas jou perfek

  • Eloise van der Merwe

    SPROKIEMOOI!!!!! Jy lyk stunning!

  • Toppie

    Dit is die perfekte rok vir ‘n pragtige meisiekind! Die kleur pas haar perfek en die snit 100%. Ek het nog fotos op FB gesien en kan beslis saam stem dat sy soos ‘n prinses gelyk het.

  • Hanneke van der Merwe

    Jy lyk pragtig Mariza. Ek hou van die helder kleur!

  • Christa

    Uitsonderlike kleur! Jy het verskriklik mooi gelyk Mariza.

  • Anneke

    Pragtig Mariza, kleur pas jou uitstekend. Moenie jou steur aan katterige mense nie, daar sal altyd van hulle wees…

  • Elrisa

    jyt beautiful gelyk vriendin..xx

  • Sjoe, ma jy maak n pragtige prinses!!!

  • Danie Janse Van Rensburg

    Jy lyk baie,baie mooi, ek kan nie sien dat jy nie wen nie. Jy is die mooiste van hulle almal

  • Hennie Meyer

    Hey Meisiekind jou Ouers en hele skool is trots op jou! Jy lyk pragtig! ‘n ware prinses 1000!

  • Magda Vermaak

    Blou is nog altyd my gunsteling kleur, maar hierdie blou is uitsonderlik. Jy lyk ongelooflik. Dit komplimenteer jou totaal en al. Pragtig meisiekind!!!

  • Tarah Boshoff

    Absolutley stunning, love the dress suits her perfectly!!

  • Gertude vd Spuy

    Wens Ek kon so lyk met my matriekafskeid! Jy laat al die herrineringe terugkom! Pragtig Blou-oogkind