• Mare

    Dit is ‘n stunning rok. Mal oor Marilyn.

  • Marlene

    Ek kan nie ophou kyk na hierdie foto van ‘n pragtig ontwerpte rok en baie oulike meisie wat dit dra nie, my dogter is volgende jaar in matriek en is totaal gaande hieroor, haar kamer se tema is ook Marilyn Monroe, dus – die perfekte rok. Baie geluk met ‘n goeie keuse, dit weerspieel jou persoonlikheid perfek!!!

  • Carina

    Wow!! Dis so funky en iets anders. Baie nice….

  • Malinda Verwaaij-Claasens

    Marizaan hierdie is ‘n wenner!

  • Lana Scheepers

    Stunning stunning stunning….

  • http://www.bigbenhomes.realtors.officelive.com Kevin Ras

    Absoluut WONDERLIK!!

  • Leilani Roote

    Very pretty and this is what UNIQUE is about. Not nuts about the top of the dress but it works for you!

  • Lesley

    Ek is nie ‘n Marilyn Monroe ‘fan’ nie en hou nie van die rok nie. Dis meer ‘n ‘cocktail dress’

  • Susan

    Lesley, jy het duidelik nie styl nie, ja dis jou opinie, maar die rok is heeltemal iets anders, al die rokke is so voorspelbaar en dieselfde. Marizaan meisie jyt smaak en dit het stunning gelyk! Ek se dat jy moet wen!

  • riani

    awwww ek love love love love marilyn!!!!!!!!!!! so kwl

  • Marizaan

    Baie dankie vir almal se komementaar!! Net vir interessantheid… Die gesigte is op geskilder met die hand, dis nie materiaal wat so gekoop is nie.

  • Michélle

    Ek dink my sussie het absoluut stunning gelyk! Jy doen reg aan die rok en aan Marilyn Monroe se beeld! Wie ooit iets negatief sê – julle het nie styl nie. My sus, jy MOET WEN!

  • Ilana

    ASEMROWEND!