dscn3755
Matriekafskeid

Marizelle Nieuwenhuys

Ek het lank nagedink oor wat se tipe rok ek wil hê en het finaal besluit op ‘n rok wat nou passend is tot onder my heupe wat my lyf kon komplimenteer, en dan verder ondertoe begin uitklok met ‘n effense sleep en ‘n slit aan die linkerkant. Ek het ook twee verskillende tekstuur materiaal gekies met die doel dat die een wat met kraletjies versier was in ‘n S vorm om my lyf moet gaan, ek het toe ook op ‘n kant besluit wat oor my regterskouer gedien het as ‘n band om fynere detail te gee. My rok is ook verder met sarofski versier om dit aftewerk.

 

Sien alle inskrywings

  • Anéne van der Merwe

    Awh jou rok is stunning maiq! :-)

  • lene willemse

    tjomma daar is nie n ander rok of kleur wat jou so mooi sou pas soos die rok nie! jyt behoorlik mans se voete onder hulle uit geslaan!

  • Isabel Nieuwenhuys

    My oudste nou ook al amper klaar met skool, jy het stunning gelyk my dogela, mamma is trots om so pragtige kind te hê, sterkte met die kompetisie.