marlene_matriekafskeid_069
Matriekafskeid

MARLENE HARTZENBERG

My Droom Rok wat ek self ontwerp het en laat maak het deur twee Wonderlike ontwerpers! Van laasjaar af het ek die Pers Vere rok begin. Idees bymekaar gesit en toe as een prentjie gevorm, wat dan my droom rok geword het! Ek het werklik soos `n ware prinses gevoel!!! Al die Matriek Meisies het beeldskoon gelyk en is ek seker daarvan dit is `n oomlik wat geen persoon sal vergeet nie!! Om soos `n Prinses te voel is werklik iets asemrowend en om op daardie rooi Tapyt te loop met Kamera Ligies wat flikker het ek nie net soos prinses gevoel nie, maar soos `n ster… My Matriekafskeid rok was `n ware droom van my wat waar geword het!!

 

Sien alle inskrywings

  • ERIKA HARTZENBERG

    WOW!!!!!! JY HET REGTIG SOOS ‘N PRINSES GELYK!!!!!

  • Rouxve Nel

    Woooh love jou rok :)

  • Amorette de Witt

    Baie mooi Marleneq mwa !

  • Sandra Smit

    Sy het werklik soos n prinses gelyk en die rok het perfek gesit en was net vir haar figuur .Marlene is self pragtig van binne en van buite en soos met haar matriekafskeid kan jy haar altyd deur n ring trek
    Marleen was verseker eeen van die mooistes en en ook so spontaan soos sy lyk Ek dink sy verdien
    n plekkie in die son Ek sal haar graag wil sien as een van die finaliste

  • Rudi

    Marlene ek was nie hier nie maar die fotos wat ek gesien het en wat ouma en die ander geneem het , het jy pragtig gelyk, ouma kon nie uitgepraat raak nie en nou sien ek hoekom Marlene wil net se jy het soos n fee prinses gelyk en ons almal is trots op jou van Rudi oumie en oupa

  • Sonet van Wyk

    Marlene jy het stunning gelyk en vir n jong dame om haar eie rok te ontwerp is dit nog 2 keer beter.

  • Tania Campher

    Jy verdien ‘n plek as een van die finaliste. Jy’t baie mooi gelyk.

  • Rolene Coertzen

    Hay Superstar vriendinnie !!! MarleneQ ek dink jyt flippen sexy en beautiful gelyk in jou droom rok !!! ek het met magrietjie-aand nog gehoor hoe die meisies skinner dat hulle mal is oor jou rok !!! jyt rerig stunning gelyk.

  • Lee-Anne

    My susa ! Jyt stunning gelyk !!!!!!!!! Love jou rok!!