marlene_6
Matriekafskeid

Marlene Uys

Van dag een af, het ek die prentjie in my kop gehad oor ‘n baie wye rok. . .soos Aspoestertjie, en hy moes defnitief pers wees! Ek het lank gesoek na prente oor hoe my rok moet lyk, maar kon niks vind nie. Toe gaan ek na Baronne Bruidshuis toe. Danie is die ontwerper. Hy het na my gekyk, en presies geweet wat mooi sal lyk. My rok is gemaak. . .en dis nog beter as die prentjie wat ek in my gedagte gehad het! Ek is so dankbaar dat ek met so ‘n pragtige rok na my matriek afskeid toe kon gaan!

 

Sien alle inskrywings

  • Lisa Uys

    Jy lyk mooier as ‘n prinses! Die rok, kleur, hare en als pas jou 100%! Awezome

  • Riaan van Dyk

    Sjoe, jy lyk soos ‘n prinses!

  • Anita Barnard

    Baie stylvol, goeie kleurkeuse wat hare en gelaat komplimenteer. Die hele prentjie vertoon die "glamour" wat ‘n mens graag by ‘n matriekafskeid wil sien! Baie geluk, puik gedoen.

  • Lizette Bester

    Baie Baie mooi foto

  • Nicolette Laubscher

    Jy lyk veruklik!
    Die rok pas so mooi by jou, stylvol en elegant.

  • Maryke Agostini

    Baie mooi keuse Marlene. Dit lyk waarlik baie mooi.
    Alles pas soos ‘n handskoen.
    LIEFLIK

  • Francois Agostini

    Very nice!!! Baie mooi!

  • Claudette Schmidt

    Baie mooi! :)

  • Debbie Zeelie

    Te mooi vir woorde!!!

  • Charmaine Janse van Rensburg

    Wow, dit is omtrent ‘n Aspoestertjie rok, jy lyk ongelooflik pragtig!!!!

  • Jacky Slabbert

    Jy lyk prentjie mooi. Awesome

  • Jolene Cooper

    Asemrowend! Baie mooi net soos ‘n prinses! Stunning rok alles pas pragtig by jou!

  • Frances Oberholzer

    Jy het awesome gelyk. Jou rok was pragtig. Als het gepas

  • Pieter Oberholzer

    Sjoe jy het pragtig gelyk. Baie nice

  • Wanda Coetzee

    Marlene, jy lyk asemrowend!!!! Jy lyk pragtig!!! Dis nou jou skuld dat my trane oor my wange loop!!!!

  • Liezl Pretorius

    Jy lyk regtig ongelooflik mooi! Seker een van die mooiste matriekafskeid fotos wat ek al gesien het.

  • Anri Coetzee

    Marlene, Ek dink jy lyk soos ‘n feeprinses. Jy lyk prentjie mooi!!!!

  • Danie van Deventer

    Wat n voorreg om vir iemand haar dag so spesiaal te kon maak!!!!!!!
    Marlene ek hoop ekt die voorreg om eendag jou TROUROK te kan maak as ek jou so mooi kon kry vir jou matriekafskeid, kan ek net droom hoe jy sal lyk as BRUIDJIE as ek klaar is met jou rok…………… JYT AWESOME GELYK x