mg_4875_1
Matriekafskeid

Marli Groenewald

Ek wou nog altyd ‘n klassieke en elegante rok gehad het vir my matriekafskeid en die’ rok is beslis nes die prentjie wat ek in my kop gevorm het. Die inspirasie kom oorspronklik van ‘n rok van die internasionale ontwerper, Tony Ward, af. Ek het net die kleur verander na ‘n meer neutrale kleur en die diamante met perels vervang. My gunsteling edelsteen is ‘n perel en ek wou graag dit in my rok inbring. Die rok is deur Yolandi Vermeulen van Limpopo gemaak en sy het my beslis soos ‘n prinses van Ysland laat voel! Op die einde van die dag, was dit om met selfvertroue my elegante rok te dra en die sprokiesaand, wat mens nooit weer sal hê nie, te geniet!

 

Sien alle inskrywings

  • René

    Jy’t rerig so mooi gelyk Marli! Een van die mooiste rokke wat ek nog ooit gesien het!

  • Magdel Groenewald

    Absoluut pragtig!!! Jy het waarlik soos ‘n prinses gelyk

  • Joan Hefer

    Marli, jy het soos n Prinses gelyk! Wow, as dit my rok was, sou ek daarin slaap en dit nooit uittrek nie! Ek kan maar net weer se : Wow, jy slaan my asem weg!

  • Liezle de Klerk

    ek love hierdie foto. Jy jyk soos ‘n prinses, asemrowend mooi!

  • Hanlie Homan

    Marli, ONBESKRYFLIK MOOI! Die rok het ook so jou innerlike en uiterlike skoonheid gekomplimenteer! ‘n WARE PRINSES!

  • Nazira Tayob-Shaikjee

    Wow, what a stunning dress, That dress made you look like a real princess. The colour brought out your beauty and compliments your hair colour. Stunning Girl!!!

  • Malan

    WOW… Jy’t stunning gelyk!!!

  • Elizma

    Dis die mooiste rok OOOIT!!! Wens dit was my matriekafskeidrok!

  • Ronel Potgieter

    Marli, dit is asemrowend mooi. Pragtig daarin gelyk!

  • suzaan

    Hey het baie baie mooi gelyk marli ! En jo rok pas perfek by jo

  • Kiara Schuman

    Marli! Jy het n meisie se droom sowaar uitgevoer!! Dis hóe elke meisie wil voel en wil lyk! PRAFTIg!!!! Soos jy!!! Dit is rerg vanaf n matriekdogter na iets uit n sprokies verhaal!* ek huil sommer… Jy is die perfekte sprokies prinses!!*

  • Mizan van der Merwe

    Jy het stunning gelyk my waggie maiQ!!!

  • Martie

    Marli, jou rok was so prinses mooi!

    Bietjie laat om kommentaar te gee maar julle is twee pragtige susters. Julle verdien ‘n plek in die mode bedryf. Waarlik voorlopers.