Matriekafskeid

Marli Groenewald

Ek wou nog altyd ‘n klassieke en elegante rok gehad het vir my matriekafskeid en die’ rok is beslis nes die prentjie wat ek in my kop gevorm het. Die inspirasie kom oorspronklik van ‘n rok van die internasionale ontwerper, Tony Ward, af. Ek het net die kleur verander na ‘n meer neutrale kleur en die diamante met perels vervang. My gunsteling edelsteen is ‘n perel en ek wou graag dit in my rok inbring. Die rok is deur Yolandi Vermeulen van Limpopo gemaak en sy het my beslis soos ‘n prinses van Ysland laat voel! Op die einde van die dag, was dit om met selfvertroue my elegante rok te dra en die sprokiesaand, wat mens nooit weer sal hê nie, te geniet!

 

Sien alle inskrywings

  • Margot de Kock

    Luv dit Maatjie!!!Awesome Roki!!!Xoxo

  • Johnni Prinsloo

    Marli is ‘n ware wenner – natuurlike en pragtige elegante matriekmeisie!

  • Liezle de Klerk

    jy ly awesome. Beslis my wenner!

  • Atella

    Wow so awesome very elegant such a natural beauty