Matriekafskeid

Marli van Wyk

Toe ek op daai eerste dag van Hoërskool instap toe dink ek al aan my matriekafskeidrok! Ek het gedink aan elegansie! Ek was een keer vir ‘n passing en toe was my rok feitlik klaar en toe die volgende keer wat ek hom sie toe lyk hy heeltemal anders! Ek het soos ‘n droom gevoel, al die fyn detail op my rok was besonders! My rok was ‘ek’ uitgeknip letterlik. Ek kon nie vir ‘n beter en pragtiger rok gevra het nie en dis als te danke aan tannie Wilma du Plessis!!! Toe die dag kom kon ek nie wag om in my rok in te kom nie ek was so opgewonde ek wou nie eers eet nie! Dit was ‘n aand wat ek nooit sal vergeet nie!!

 

Sien alle inskrywings

  • Dorriette

    Baie stunning rok, pas by jou liggaamsbou. Jy het soos ‘n model gelyk.

  • Alta Praeg

    Marlitjie, jy het sooo mooi gelyk! Is mal oor die detail aan die bokant. Vir my het jy soos ‘n spaanse meisie gelyk! Pragtig!

  • Helen

    Beeldskone Marli en asemrowende rok = wenkombinasie en absolute pragtige prentjie!

  • Zané

    Pragtig..!!!>

  • Keyla

    Pragtig girl!