Matriekafskeid

Marna Snyman

Ek het so ‘n tipe rok in gedagte gehad, maar wou eers ‘n paar rokke aanpas. Die rok het my oog dadelik gevang en die kleur was ook net reg. Dit het my oë mooi gekomplimenteer. Ek het nie eers verder gesoek nie! Die onderste net deel het ons self laat maak by ‘n plaaslike ontwerper in Welkom ‘Sugarbabes’. Die onder deel is los so ek kan die rok kort of lank dra!!

Sien alle inskrywings

  • Anita Reyneke

    Hierdie uitrusting is vir my die mooiste en baie netjies vir enige matriek meisie. ‘n Baie goeie ontwerp wat die skouers toe maak want jy kry nie meer rokke wat ‘n moutjie het nie, alles net "off shoulder". PRAGTIG!!!! En die kleur is PERFEK!!!