• ROUX-LIEN WEIDEMAN

    Ek dink dit is ‘n verskriklike mooi rok.

  • Kusjka du Plessis

    Whooohooo go Lara! Stunning fotos! Mary, pragtige rok!

  • Brenda Fourie Vredenburg

    Mary Ammon se rok is pragtig sy het seker almal se asems wegeslaan

  • Mary Ammon

    Ek vra onverskoning vir die bewoording van die beskrywing van my rok hier bo… dit is heeltemal verkeerd!!!

    " MY ROK IS GEïNSPIREER DEUR DUNAY DARREN SE TROUROK, DIT WAS VIR MY ‘N BESONDERSE MOOI ROK EN EK WOU OOK ‘N ROK GEHAD HET WAT DIE OOG VAN ANDER DADELIK SOU VANG"

  • Cheyenne Clark

    Werklik n pragtige rok!! Jy lyk amazing!

  • Marinda Liebenberg

    Jou rok was een van die mooiste rokke wat ek nog vir n matriekafskeid gesien het. Jy is so fotogenies dat nie een van jou fotos swak was nie. Julle het asemrowend gelyk. Jou partner en die agtergrond was perfek.