maryka
Matriekafskeid

Maryka Pretorius

Vir die afgelope paar jaar, was ek nog altyd mal oor Corlea Botha se rokke, maar toe ek haar Skouspel rok van 2010 sien toe weet ek hier is my insperasie! Ek het met die foto na Corne toe gegaan en gese DIS DIE EEN! Ons het gaan materiaal koop en alles wat blink en diamant agtig is in die trollie gegooi, my zip was iets finominaal, as hy toe gezip is, is dit net `n string diamante! `n better persoon as Corne om die rok te maak kon ek nie kies nie, Corne het my deur alles ondersteun en sy het my gedagtes gelees oor hoe ek hom wil he! Ek het my rok net 1 keer aan gepas en hy het perfek gepas! Ek het hom `n paar uur voor die afskeid gekry, en hy was foutloos, perfek in elke manier! Ons het redelik baie van die rok verander volgens Corlea sin sodat hy my lyf pas en soos ek dit verkies, ek het nie `n middel nie en daarom moes die rok baie aan gepas geword het! Verder het my rok my persoonlikheid 100% akkuraat voor gestel!

 

Sien alle inskrywings

  • Phia

    Mooi rok vriendin ju het beeldskoon gelyk!!! love you baie jys ‘n wenner