Matriekafskeid

Marzaan le Roux

Baie meisie gaan met die idee om aan die einde van die dag met ‘n perfekte rok daar weg te loop.. Ja, vir my was dit presies dieselfde, maar ek het ‘n paar minimale vereistes gehad: Die rok moes by my persoonlike smaak pas, dit moes stylvol en modern wees en boonop ‘n bietjie kleur sodat ek nie soos ‘n verlepte muurblommetjie moes lyk nie…Ironies genoeg stap ek toe met die swartste rok moontlik uit Scarlett! En tot vandag was ek nog nie een keer spyt daaroor nie. Nie net het die swart my laat uitstaan tussen al die kleurvolle rokke nie, maar dit het ‘n tot ‘n mate bygedra tot die stylvolheid en unieke snit van die rok. Die rok het die perfekte vorm, dus beklemtoon hy die beter dele van jou liggaam en steek die minder goeie dele weg. Die hele voorkoms van die rok was baie ‘eenvoudig’ met min detail, soos ek dit verkies – daar was net die regte hoeveelheid op al die regte plekke. Die rok was beslis ‘n gunsterling onder my mede klasmaats en ouers, as ek kan aflei van die komplimente. Ek glo dis omdat dit ‘n tydlose rok is wat aanvaarbaar is vir enige geleentheid.

 

Sien alle inskrywings

  • Leentjie

    ek love die perd

  • Istelle van Graan

    Wragtig Pragtig!!!

  • Joanne Germishuys

    Baie waar wat j se oor di rok! Dit is pragtig en j lyk soos I engel:) hoop jou aand was baie lekker! Ek is seker jy het daai bonnievalers se asem weggeslaan:)

  • Suzie Smit

    mooi mooi mooi !!!! stunning marzaan***

  • Erika

    what a beauty…!

  • Leana van Graan

    wOw!!!!!Iemand lyk mOOi*hehe

  • Christelle Conradie

    Pragtig Marzaan!!

  • Mariné Conradie

    Zaantjie jy het ongelooflik mooi gelyk!!!

  • Judith Coetzee

    Jy het behoorlik uitgestaan en ek kan sien hoe die rok jou persoonlikheid weerspieël. ‘n Baie goeie keuse Marzaan. Jy sal nog baie nut uit hierdie rok kan geniet.

  • Hermine le Roux

    My kind jy lyk pragtig! Mamma is so trots op jou! xx

  • Bea Wentzel

    STUNNER!!

  • Carol Roseveare

    One of my favourite dresses of the evening!

  • Francisca Nel

    Wooow jy het regtig stunning gelyk!! Een van die mooiste rokke van die aand… ek love die snit en dit het min maar genoeg detail wat dit bo die ander laat uitstaan het…. =]

  • Sune Stemmet

    Baie Mooi!! =)

  • Riaan le Roux

    Magtig Zaantjie, jy het omtrent mooi gelyk!

  • Janine Schreuder

    Jy het BEAUTIFUL gelyk!!*

  • Maritza Mulder

    Stunning Keuse vir n rok en moet se jy het elegant en stylvol gelyk maar tog jeugdig. Baie Baie Mooi!!!!

  • Willaz van Graan

    Ja, dit is n mooi perd…

  • Suzaan Whie

    Baie mooi en stylvol. Het pragtig gelyk.

  • Sulize Geldenhuys

    Stunning verby!zaantjie jy heti mooiste gelyk!

  • Anton van Deventer

    Marzaan!jy het pragtig gelyk!die MOOISTE BLOU OE ini hele WES-KAAP……

  • Sanet Geldenhuys

    Mooi verby zaantjie!!!

  • Chanel Eygelaar

    Die rok het jou baie mooi gepas!jyt pragtig gelyk!

  • Sandra Van Graan

    Alles was so in plek baie baie mooi!!!

  • San-Mari le Roux

    Ek is vas-oortuig daarvan dat ek die oulikste sussie ooit het! Hoop om eendag net so spesiaal soos jy te lyk* xx

  • Jessica Prins

    Jy lyk soo mooi Marzaan! Stunning!

  • SONJA DE BEER.

    stunning soos die pragtige jong dame wat hom gedra het. ONVERGEETLIK MOOI.

  • Koos Visagie

    Moerzaan j spoil die foto….. haha grappie…. j ht baie mooi gelyk ……. ek kort nt ini foto…=D

  • Jana van der Merwe

    Marzaan!! Jy’s BEAUTIFUL

  • San-Mari le Roux

    Sussie, jy het regtig so mooi gelyK!

  • Louise le Roux

    WOW!! jy het flipen mooi gelyk Marzaanki!* en dit ‘n baie mooi rok =)

  • Chantelle Gerber

    ***PRAGTIG!!!!!!****