dsc06164_copy
Matriekafskeid

Meagan Cherié Steenkamp

Ek sien myself as ‘n spontane, altyd vriendelike mens, en wou myself uitbeeld in die perfekte rok, wat ook uitbeeld dat die lewe ‘n lied is. Ek het natuurlik te veel gunsteling kleure en kon nie kies nie, het dadelik geweet wat ek wou he, en het die materiaal net so van die rak gaan afhaal. Die kraletjies het dit mooi afgerond, en ek kon net nie nee se vir die spieeltjies nie. As ek dit kon oordoen sou ek presies dieselfde rok gekies het, ek sou die aand dalk net wou langer maak, dit was alles so vinnig verby. Ek het soos ‘n feetjie gevoel in my eie wonderwêreld.

 

Sien alle inskrywings

  • Bianca Fourie

    sexy sexy sexy !! die rok is net so pragtig soos die meisie binne hom !!

  • Franco de Vries

    Ey Meagan jy lyk flippen stunning in daai rok en net jy sal so stunning in daai rokkie lyk mwha……. Liefies jou vriendin*

  • Wian Steenkamp

    Dit is my sussie daardie,,, so ongelooflik trots op jou,,, jy lyk totaal en al asemrowend, wie kon dink jou sussie kan so flippen mooi lyk,,, whiet whiet !!!

  • Christiaan Hougaard

    Lyk awesome my maat!!!

  • Christa van de Wetering

    Pragtig!!! Het nie geweet die "rabbedoe, plaasgirl" kan sooooo mooi lyk nie, soos ‘n skoenlapper wat sy vlerke oopsprei in al sy glorie!!!

  • Alletia

    Nice rok

  • Chantel

    Hierdie rok is nes jy! uniek!! Jyt beeldskoon gelyk en eks trots om te sê jy my niggie!!!

  • Larissa

    MAL oor jou rok Meagan! Dis jy :)

  • Johan folscher

    Jus jy lyk uniek in die rok.mar j sal noit so uniek sos ek wees nie hehe.neeh dit is rerg I mooi rok en ek is trots om te se eks die ontwerper gewees,maar j het rerag mooi gelyk megzzz. . . Im out.

  • Pienky Du toit

    Pragtig!!! Absoluut stunning vriendin!!