Matriekafskeid

Megan Day

Ek het ‘n groot liefde vir swart en wit… Swart is ‘n populere kleur vir aanddrag en dit het my laat besluit om ‘n wit rok vir die groot aand te ontwerp. Die swart detail op die rok het dit mooi afgerond. Ek en my kerel, wat ook my metgesel vir die aand was, het koppe bymekaar gesit en met hierdie eenvoudig tog treffende ontwerp opgekom. Die ontwerp moes my figuur komplimenteer en ook gemaklik wees. Ek was baie in my skik met die finale produk en het soos ‘n filmster gevoel!

Sien alle inskrywings

  • Chrissi Dickinson

    Ek is mal oor die rok! Die ontwerp is stunning en die wit en swart kontras werk baie goed. En Megan dra dit baie goed. Sy lyk amaaaaazing!!!

  • Lorienne Platt

    ek is mal oor die wit rok!! So stunning!

  • Danielle Raubenheimer

    Al wat ek kan se is ‘wow’ hot as toast!!!!

  • MERAAI

    PRAGTIG, LYK SOOS ‘N FILMSTER!

  • C van Staden

    Wat ‘n pragtige meisiekind! Die rok is iets anders, en lyk fantasties.