matriekafskeid_2011_206_
Matriekafskeid

Megan de Villiers

Ek het van die begin af besluit dat ek nie ñ swart, pienk of pers rok wil he nie… Toe sien ek eendag die rok en dit was vir my perfek – ek het soos n regte prinses gevoel. In die einde het ek al drie die kleure in die rok gekry, maar dit was definitief die moeite werd. Ek het geweet dat dit die rok vir my was!

 

Sien alle inskrywings

  • Lounette Geldenhuys

    Megan, jy het pragtig gelyk, jy het nie net soos prinses gevoel nie, maar ook soos een gelyk…!!!

  • Karin

    Mal hieroor.

  • Maggie

    Jy het pragtig gelyk, rok pas jou uitstekend!

  • Sharna

    Aww megan dis stunning! Ek het jou nie eers erken nie, dit was nogals skokkend lol :)

  • Antoinette Geldenhuys

    Megs, Jy het ons asem skoon weggeslaan. Oubaas het jou nie eens erken nie. `n "Stunning" rok vir `n "stunning" meisie.

  • Megan

    Baie Dankie almal – Julle is AWESOME! Verstaan nie hoe baie ek dit waardeer nie :)

  • Bernadette Steenkamp

    Mal oor die rok! Jy het stunning gelyk!

  • Werner Steenkamp

    Baie mooi gelyk!

  • Petrus Wilders

    Mooi!!!!!

  • jen

    Oooh maar dis ‘n stunning rok! Wow

  • Martie Geldenhuys

    Megs, jy het stunning gelyk. Ek dink nie daar is iemand wat kon mooier lyk nie. Die rok het jou soos n handskoen gepas.