matric_dance_895
Matriekafskeid

Megan Taylor

Ek het altyd daarvan gedroom om die perfekte rok vir my matriek dans dra. Ek het vir omtrent twee jaar orals vir die droom rok gesoek, van Johannesburg tot Port Elizabeth. ‘n week voor die dans het ek onverwas my droom rok in a klein winkel in Gateway. My rok is blou soos my oe, dit is kort voor en lank agter. Dit lyk vir my soos die see waarvoor ek so baie lief is!

Sien alle inskrywings