k1p2834
Matriekafskeid

Meghan-Lee Muller

Ek het besluit om iets anders as die normale lang Matriekafskeidrok te kry. My idee was om iets ‘cheeky’ maar tog stylvol en elegant te kry. Pers was nog altyd my kleur, ekt ook besluit om my middellyf half te laat deur skyn en die kraaltjies het dit perfek afgerond. Ekt besluit op hofskoene, siende dat die rok baie besig was. Die materiaal en patrone het my aan ‘n pou laat dink, en wat is mooier as ‘n pou wat pronk? Die rok het my asemrowend laat voel.

 

Sien alle inskrywings

  • Linda

    Baie baie mooi!!!! Pragtig!!!

  • Amor

    Absoluut stunning!!!!

  • Armand Morgenrood

    Hi my liefie jy lyk flippen mooi rerig jy slaan my asem weg………………..

  • DARIUS

    BEAUTIFUL MEGS! ABSOLUTELY STUNNING!!

  • Tanya Fourie

    Jy mag maar pronk – rok pas perfek by jou. Uitstekende keuse. Pragtig, iets anders.

  • Jaimee-lee Lotter

    You look beautiful!

  • Ellen Erasmus

    Baie Mooi, jy ly soos n Prinses

  • Michelle Durrell

    Hi Meghan, jy lyk stunning!!!!

  • Twanette

    Jy is die mooiste in die land.

  • Justin

    Baie mooi rok. Elegant en stylvol.

  • Bradley Lemmon

    Hi megs jy lyk baie mooi

  • Pierre Morgenrood

    Hi megsie jy lyk stunning

  • Karin

    Rokkie is flippen "awesome"!!!!!!! Jy het ‘n wenner hier beet….Sterkte.

  • Stegman Fourie

    Dit is ‘n baie mooi rok Megs, die kleur en als pas by jou. Ons hou vir jou duim vas. Sterkte.

  • Tekara Fourie

    Beautiful Meggie. Jy lyk baie ‘cheeky’ en oulik. ***

  • Chevonne

    MegZ!! Jyt net so asemrowend gelyk soos wat jy gevoel het en elke oomblik daarvan verdien!!

  • Teresa De Chazal

    Die rok was ‘n uitstekende keuse en vlei haar pragtige figuur. Ek hou ook van die eenvoud van die skoene en handsak. Dan merk ek dat sy geen juwele gedra het nie – goeie idee. Dit sou beslis die aandag van die rok en die pragtige meisie af getrek het! Geluk, Megz, Jy het regtig ASEMROWEND gelyk! Trots op jou.

  • Gerhard

    Bee You Tee Full! Uniek, lekker, prettig! Lyk of dit ‘n besondere aand was! X

  • Stehan

    Pragtig. Regtig asemrowend.

  • Jacque

    Besonderse mooi foto jy het rerig baie mooi gelyk!

  • ABIGAIL RENS

    eKs opsettenlik gaga oor d hele styl alles ht perfek gesit syt soos Aspoestertjie glyk mwah te pragtig d kleur,hare alles 100%

  • Herman

    Pragtig en nommerpas!

    Kon nie beter nie!

  • Marnus

    Wow Megz jy het rerig baie mooi gelyk. Dis ‘n ongelooflike mooi rok. Kleur pas jou perfek en jou hare het net so mooi gelyk.

  • Christiaan

    Pragtige rokkie. Jy het baie mooi gelyk. Ek hou duim vas vir jou in die kompetisie. Sterkte Megs*

  • Benjamin w scholtz

    Hey ladies and gentlemen Vote for my Gorgeous cuzzy,she’s absolutely a stunning amazing lady gonna make it in the big time so give a shout out for her tell your friends tell your family we going for gold here I know your going to make us proud meghan!!! Best of luck !!!!

  • Mnr HB

    Meghan toe ek jou vir die 1ste keer in 2009 gesien het, het ek gedink jy is so pragtig en jy het so baie potensiaal vir die mode en skoonheidswêreld! Jy is so fotogenies.

    Die aand van die matriekafskeid toe ek jou sien in daardie pragtige rok het ek geweet hier kom ‘n wenner. Die rok was uniek en enig in sy soort en dit het gelyk of dit spesiaal net vir jou gemaak is!

    Jy het absoluut stunning,elegant en stylvol gelyk en al die koppe laat draai.

  • Elsasjka

    Mooiste fotokie ooit!!!!

  • Terence

    Regtig mooi Meghan. Jy’s beeldskoon :-)

  • Trevor

    Beeldskoon jy is nog altyd n’ wenner!!!

  • Armand Potgieter

    Pragtig Megs ! Ek hoop jy wen en ek sal vir jou duim vas hou. ***

  • Anique

    Heyyyyyyyyyy my sexy vriendin. . . . . Jy lyk absoluut STUNNING!!Jy pas perfek by daai rok!!!jy is beeldskoon en dan het jy nog so stunning persoonlikheid ook. . .!!!die styl van jou rok beeld jou lyfie baie mooi uit!!hoop jy wen!!!

  • Theresa

    Baie mooi Megs. Die rok laat jou bene mooi vertoon.