Matriekafskeid

Melandri* du Plessis*

Die versoeking om soos ‘n feeprinses te voel vir net een dag in my lewe het uiteindelik aangebreuk. My droomrok het ‘n werklikheid geword ek het my rok van ‘n prentjie in ‘n tydskrif gekry dit was stylvol mooi en elegant ek het gedink dit sou perfek by my natuurlike voorkoms pas ek het elke oomblik geniet om spesiaal te voel.

Sien alle inskrywings