september_2011_118
Matriekafskeid

Melanie Dorfling

Om te kies hoe jou rok moet lyk is een van die onmoontlikste goed in die wereld! Ek het ‘n styl gesoek wat by my figuur pas en my sal vlei.Ek het my ontwerper gevra wat by my sal pas en hy beveel toe ‘n empire styl rok aan.Ek is ‘n persoon wat altyd anders wil wees en ‘n statement wil maak maar steeds stylvol wil lyk! Ek is mal oor rooi en ek het ‘n sagte plekkie vir leopard-print so dit was maklik om die twee saam te sien. Ek het ook gesien dat leopard print baie voorkom in die nuwe modes vir die seisoen so toe weet ek dis ‘n goeie keuse. Ek en Jozef het toe saam gesit en op die ou end het hy vir my ‘n pragtige rok ontwerp. Toe die rok klaar en reg was, was dit presies wat ek wou gehad het ek was mal daaroor! Dit het die lang sleep gehad vir dramatiese effek en dit het defnitief soos niemand anders se rok gelyk nie so ek was dol gelukkig! Ek is mal oor my rok en as ek dit weer sou kon doen sou ek niks verander het nie!

 

Sien alle inskrywings

  • Jacoline Lombard

    BEAUTIFUL!! Jy het sooo mooi gelyk in jou droom rok!** Dit is presies jou styl! :)

  • mandi

    jy lyk pragtig.. en so unique en met jou eie stempel .. mal oor ie reaheid en l volheid daarvan
    dis hoe real girls lyk nie die geraamte voorkeure van die meerdere

    dit is beslis baie vleiend

    geluk

  • Bennie

    Pragtig Melanie