melanie_snyman
Matriekafskeid

Melanie Snyman

Juanri, `n modeontwerper van die Paarl het my gehelp besluit, om `n perfekte rok vir my te ontwerp. Ek het `n paar idee vir haar gewys. Die een skouerband was baie te siene op die rooitapyte en ek het baie daarvan gehou. Pers is my gunsteling kleur en pas mooi by my velkleur en hare. My rok is vloeiend wat by my liggaamsbou pas.

 

Sien alle inskrywings

  • Charlene Sunkel

    Absoluut pragtig: die jong dame, die stralende gesig, die rok en kleur, als perfek.

  • Rolene Senekal

    Pragtig en baie natuurlik. Ongelooflike mooi rok wat perfek pas by haar en die natuurlike haarstyl wat die gesiggie beklemtoon.

  • Anel van Rensburg

    Baie mooi , jy het stunning gelyk!!

  • Marize Viljoen

    Nig jy het ongelooflik gelyk..absoluut beeldskoon…dis prentjie mooi..