Matriekafskeid

Melinda Praeg

Tony Bowls se speelse ontwerpe was my inspirasie. Ek het ‘n rok gesoek wat speels, vrolik, funky en anders sou wees en wat ook my persoonlikheid sou komplimenteer. Van die oomblik wat ek en Mathilda die rok begin ontwerp het, het sy gesê “Jy moet die rok dra, nie die rok jou nie” en Viola my skepping het begin vorm aaneem. Ek het besluit op cherise pienk en lemmetjie groen om weg te breek van die tradisionele! Ek het soos aspoestertjie gevoel die aand met my matriekafskeid en gelukkig het my rok nie verander toe die klok 12 uur slaan!

 

Sien alle inskrywings

  • Natily

    Die rok is absuluut stunnig!!!!!

  • Elmarie Oberholzer

    Jou rok was pragtig!!!

  • Monique Janse van Rensburg

    Pragtige, jeugvolle en ‘vibrant’ rok! So verfrissend om bietjie iets nuuts in die boeke te sien. Die rok staan uit vir al die goeie redes, sy lyk jonk en onskuldig… soos enige matriekmeise behoort te lyk!

  • Deon

    Melinda jy het die mooiste gelyk van al die meisies in Pretoria! Ek was bevooreg om lanks so prinses, op die rooi tapeit af te stap. Die rok is presies wie jy is as persoon! Jou rok het toegelaat dat ons die dans vloer kon aandurf, sonder om heeltyd te versigtig te wees om op die rok te trap!! Jy was werklik die Prinses van Gauteng

  • Charmaine de Klerk

    Dit is een van die mees interesante rokke wat ek al in my lewe gesien het! Dis is funky! Iets anders en glad nie iets wat iemand anders ooit sal he nie. Dis waaroor ‘n matriekafskeid rok gaan. Die uniekheid daarvan! Die oorspronklikheid en als wat daarmee tesaam gaan! Melin jy het absoluut beeldskoon en UNIEK gelyk net soos jy is!

  • Zagrya Beukes

    Melinda jy het "Stunning" gelyk. Ek dink nie net dat jy soos Aspoestertjie gevoel het nie, maar jy het ook soos sy gelyk.

  • Susan Dry

    Pragtig! en baie uniek. Hoop jy het ‘n wonderlike aand gehad!

  • Sylvia

    Hierdiedie rok is definitief nie so vervelig soos die rokke wat elke jaar gedra word by matriek afskyde nie, ek dink ook iemand moet ‘n sterk persoonlikheid he om jou eie hart te volg en anders te wees. Baie geluk, ek dink dis ‘n wenner.

  • Sarah Clarke

    Wat ‘n stunning rok! Jy lyk pragtig. Baie geluk met jou eind resultaat, dit pas jou en jou persoonlikheid perfek!

  • Bolla

    Melinda lyk ongelooflik!!! Die mooiste rok ooit.
    Baie geluk.

  • Kerry

    It’s gorgeous! I love the colours. Beautiful Beautiful Beautiful! Very well done

  • Anna-Mart Loots

    Melinda
    Ek dink jou rok was so reg in die kol!
    Ek dink die vrolike kleure pas perfek by die geleentheid – die vrolikheid om klaar te maak met skool en die opwinding wat wag!
    Baie geluk met die keuse van jou rok.
    10 uit 10 vir die helder vrolike kleure!

  • heidi

    Baie mooi, heltemal iets anders, mal oor die kleure! Dis pragtig!

  • venesse bloom

    absolutely beautiful – very different , very vibrant – love the colours

  • brenda

    baie oorspronklik – iets anders

  • Elana

    Dit is regtig ‘n vrolike en parmantige rokkie. Ek hou baie daarvan. Hoop jou aand was wonderlik.

  • Amor Lourens

    Baie skeppend en vrolik!!! Pas perfek by haar.

  • Marlene Nel

    Dit is baie mooi, jonk en vrolik.

  • Jacomina Schoeman

    Die rok is pragtig en baie stylvol. Melinda se hele uitrusting van haar hare, tot by haar skoene, juwele en grimering het ‘n volmaakte prentjie gevorm!

  • Jean-Maré

    ek vrek oor jou rok dit is regtig iets besonders!

  • Alta Praeg

    My Pikkewyn, Jy het ongelooflik mooi gelyk. Defnitief iets anders, oorspronklik en vars gewees. Jy was "HOT,HOT.HOT met jou POLKADOT! Baie trots op jou en JY het verseker die rok gedra! Dankie Mathilda (Ontwerper) vir jou harde werk, liefde en insette. Ons kon nie vir iemand beter gevra het om hierdie spesiale tyd van voorbereiding vir die groot dag saam mee te deel nie! Dankie vir jou raad en liefde aan Melinda.

  • alida kieser

    Die rok is pragtig en pas jou baie mooi. Dit is helemal anders as die gewone matriekafskeidrokke. Dis prettig en die pragtige kleure gee dit ‘n karnaval gevoel. Ek hou baie daarvan.

  • Stella

    Dis ‘n wonderlike speelse skepping. Mathilda dis regtig asemrowend.

  • Christelle Vermeulen

    Dis is ‘n absoluut stunning rok, en Melinda lyk absoluut stunning daarin – dit doen presies wat Melinda wou dit moes doen – dis funky and vrolik

  • Lolla Cronje

    Sjoe wat ‘n stunning rok! Ek is ook bly dit het nie 12 uur verander nie!!

  • Madelene Cronje

    Wow!! Dis regtig ‘n ongelooflikke mooi rok! Ek is mal oor die kleure wat gebruik is! Briljante idee!

  • Marralize

    Baie vrolik!

  • Vel

    Beautiful…Go girl!

  • Orpa Combrinck

    As jou rok nie wen nie, eet ek my hoed … nee, ek het nie ‘n hoed nie! Dan eet ek my rekenaar op!! Jy het pragtig gelyk, Die rok en jy het mekaar gekomplimenteer! Absoluut awesome!

  • Mathilda Marè

    Melinda al was dit my hande werk slaan jy nog my asem weg. Dit was ‘n verlengstuk van jou persoonlikheid, ons het gewaag en ek dink ons het geslaag,Hou vir jou duim vas.

  • HSC

    Hi Melinda. Weet jy wat, ons as maatskappy voel dit is onregverdig dat jy al die GLORIE vat vir jou "ROK" nadat jy die rok "GECOPY HET". Ons is die ENIGSTE verskaffer van daardie presiese rok en Tony Bowls het dit bevestig . Ons voel dit is nie regverdig dat jy "maak" assof dit jou eie idee is nie. Hier is BAIE meisies met beautiful rokke-die mees uniekste rok VERDIEN om te wen. Dink volgende keer twee keer voor jy ‘n "BAD COPY" maak. Kind Regards.

  • Alta Praeg

    HCS – House of Superior Clothing – Ons sal baie graag daardie PRESIESE rok wil sien wat julle "claim" om as verskaffer aan te hou. As jy mooi na die detail van die rok kyk en ook die agterkant (want ongelukkig nie ‘n foto van geplaas is) sal dit bevestig dat julle onmoontlik die PRESIESE rok op julle rakke het.Melinda het nooit gemaak of dit haar eie idee was nie en as julle haar kommentaar lees sal julle wel sien dat sy geneom het dat Tony Bowls se ontwerpe haar inspirasie was. Het nie erens op SARIE se kompetisie gesien dat daar voorskrifte was oor wie, wat en deur wie die betrokke rok verskaf of ontwerp moes wees.

    Dink julle kommentaar is ONPROFFESIONEEL en ongevraagd.Mens moet maar seker so reageer as die "COPY" volgens julle dalk die ware Jacob se glans steel.

  • Sarah Clarke

    @ HCS – House of Superior Clothing, not sure what your fuss and horrible comment is all about? I have seen another entry with pink and green, with dots, not sure if you were the supplier for that specific dress, but the colour and the dots is where the similarities between the two dresses ended. Sorry to say but any person with the slightest background in dressmaking will confirm that there are way too many differences. Sadly you wasted your time in criticizing Melinda’s dress where you could have been more productive in looking how to make the dresses you offer less dull. Maybe you can use Melinda’s fresh ideas, because she did a brilliant job in creating a unique dress, using bits and pieces from 3 different dresses. I am shocked to realise that as a company that import clothes, you miss the expertise to tell two dresses/designs apart. By the look of things House of Superior Clothing is in a spot of trouble.

  • Deon

    HCS, julle is seker baie teleurgestel dat die "COPY" beter lyk as die "ORIGINAL" wat op julle rakke is. As julle Melinda se komentaar weer lees, sal julle DALK raak sien dat sy gese het, Tony Bowls was haar insperasie vir haar rok gewees!!! Tony Bowls is ook baie welkom om in persoon na die rok te kom kyk, dan kan hy maar weer met julle bevestig of dit sy rok is!! As julle skrik, SKRIK wakker, want dit mag dalk te laat wees!!!

  • Bianca

    STUNNIG!! ‘n ware insperasie:):)