Matriekafskeid

Melinde Roome

Ek het al lank gedroom oor my matriekafskeid en ek het ‘n klassieke “vintage” tipe styl in gedagte gehad. Ek het al my idees bymekaar gesit om my droom rok te skep en was dol gelukkig met my resultaat! My rok is van goue rou sy, swart net, swart kant met krale en swart lint gemaak. Matriekafskeid is ‘n groot dag in elke meisie se lewe en met die perfekte rok kan jy dit egter ‘n onvergeetlike aand maak.

Sien alle inskrywings