Matriekafskeid

Melinde Roome

Ek het lank oor my Matriekafskeidrok gedroom en was dol gelukkig met my resultaat. Ek het ‘n klassieke “vintage” tipe styl in gedagte gehad, al my idees bymekaar gesit en my droom matriekafskeidrok geskep. My rok is van goue rou sy, swart net,swart kant met kraletjies en swart lint gemaak. Ek het hierop besluit omdat ek iets anders as die pienk en pers rokke wou doen, en dit by my klassieke styl pas. Matriekafskeid is ‘n groot aand in elke meisie se lewe en met die perfekte rok kan jy dit egter n onvergeetlike belewenis maak.

Sien alle inskrywings

  • Lani Bell

    Absoluut pragtig en stylvol

  • Alma Butler

    Pragtig klassiek!!!!
    Die mooiheid van hierdie rok is dat daar geen eksplisiete borsgleuf of ander onnodige kaalheid afgewys word nie.
    Die haarstyl pas ook vir my by die rok.

  • Andre Bell

    Pragtigste rok ooit – duidelik ‘n wenner

  • Jurinda Roome

    Jy lyk pragtig en baie trots op jou.

  • René Venter

    Sjoe girl, jyt baie mooi gelyk!
    Ek is mal oor die rok!!!!

  • Ravena Steyn

    Absolutely Stunning! Makes me wish I could go back to Matric… I’d definitely want to borrow the idea!!!

  • Meraai

    Regtig baie mooi, jou gelaatstrekke pas ook by die rok "timeless", jou metgesel sou dalk beter vertoon het, as sy onderbaadtjie dalk dieselfde kleur was as jou rok, mar toemaar die kompetisie gaan oor jou rok!Pragtig!

  • Andrea Marais

    Fresh and inspirational … a "cut" above the rest….