• Crystal

    dis voorwaar mooi!

  • Macy

    Love your dress but it is still the same basic pattern for most dresses

  • Rosanne

    mal oor jou rok, dis iets anders, veral die materiaal. En jy lyk stunning daarin. Sterkte

  • Eoudia

    Dis definitief ook my gunsteling! Baie baie mooi!!

  • Coleen

    n Rok met soveel liefde gemaak!

  • Rone Niemand

    Dis eenvoudig asemrowend. Vir my en ons hele gesin is dit die wenrok. Baie geluk aan die "creator" van hierdie rok.

  • Mariana van Wyk

    Ek en ons twee seuns dink albei dat hierdie rok die absolute wenrok is. Dit is ‘n ongelooflike skepping wat aandag trek en die detail dra by tot die spesiale skepping en die skepper van die pragstuk.

  • Mia

    Dis ‘n ongelooflike mooi rok! ek hoop regtig jy wen!

  • Eutricha Pienaar

    Die rok kan amper praat! Sê baie van jou karakter. Ongelooflik mooi en stylvol. Dis ook die perfekte styl vir jou liggaamsbou.

  • Wilna Malan

    Jy het verskriklike goeie smaak Melissa. Die rok spreek van styl en klas. Komplimente aan die ontwerper. Wonderlike design

  • Letitia Nel-Hanekom

    Ongelooflik mooi!!!
    Hou baie van jou styl en stem saam hierdie MOET die wenrok wees!

  • Louise Enslin

    Dit is verseker ‘n wenrok!!! Die detail is ongelooflik mooi!! PRAGTIG.

  • http://www.sarie.com/lees/artikels/melissa-bence Annelie

    Asemrowend. Die mooiste van al die rokke. Pragtig en so stylvol.

  • Kathleen

    Die rok is n finominale ontwerp en detail is ongelooflik mooi.