dsc_0025
Matriekafskeid

Melissa Naudé

My inspirasie was Minki van der Westhuizen se trou rok saam met een van Eva Longoria se rooitapyt rokke. Hulle altwee het ‘n tiepe meermin snit rok en dis nes hoe ek my rok wou hê. My kleur van my rok het ek self gekies, dis charcoal met ‘n baie warm pers. Verder met die maak van die rok het ons hier en daar verander, ons het baie verskillende tipes lap soos sifon van pers en silver en net onder aan gebring en kristale by gevoeg. Ek is baie gelukkig met my rok, baie dankie Leoni Jardim vir my droom rok.

Sien alle inskrywings

  • Sarie

    Die kleurskema is goed gekies, wel gedaan