Matriekafskeid

Melissa Rossouw

Ek het ‘n soortgelyke rok in ‘n boutique in Durban gesien. Ek het toe ‘n soortgelyke patroon gesoek en hom self verander soos ek hom wou gehad het. Ek het van die idee van die kort rok gehou omdat dit anders was en my laat dink het aan ‘n moderne sprokie rok. Ook omdat dit somer/lente is en ek dit graag wou vier.

Sien alle inskrywings

  • Leandri Barnard

    Is mal oor jou rok,dit het perfek by jou gepas,dis wie jy is!!