• Leilani Roote

    I don’t like it at all!

  • Lesley

    Mal oor die onderkant maar sou graag die foto van voor wou sien

  • Marguerite

    Net ‘n foto van agter? Gelukkig verskil smaak. Hou van die meng van die kleure.

  • Renette

    Mooi rok maar nie gelukkig oor dit ‘n agterkant foto is nie

  • Rosanne

    Mal oor die kleur kombinasie. Die rok staan baie uit tenoor ander, sterkte vir jou!