img_0697
Matriekafskeid

Merinda Botha

Ek het ‘n prentjie gehad en die prentjie vir my ontwerpster gegee. ‘n Week later het sy my gebel en gevra of ek nog ‘n prentjie van my rok het want haar dogtertjie het die een wat ek vir haar gegee het opgeskeur. Ek het nie nog een gehad nie. Twee maande later het sy my gebel en laat weet ek kan my rok kom haal. Dit was prentjie mooi en baie mooier as wat ek verwag het.Sy het die rok haar ‘bosnimfrok’ genoem.Elke meisie wil een of ander tyd soos ‘n feetjie lyk en sy het dit vir my moonlik gemaak. Dankie Liezel

 

Sien alle inskrywings

  • Merise Botha

    Ongelooflik mooi !!! die blonde hare saam met die geel rok is pragtig !!! en die detail op die rok! Lyk soos ‘n regte bos nimf!!! like like like like like like like>>>>>>>>>>>>>>>>>

  • Marius Botha

    Pragtig verby!!!

  • natalie lourens

    dit is werklik n pragtige meisie, met n ongelooflike mooi rok!! 10 /10

  • t mouton

    oe pragtig!!!!! mooiste rok!

  • modenique

    Auwww. . . Jyt super mooi gelyk. . =)*

  • Jessica Pennells

    Baie mooi rok

  • allen lotter

    Verbasend mooi, prentjie mooi of hoe mooi okal jy dit wil noem, maar absoluut pragtig en daar is nie veel ander woorde nie

  • Denise Delport

    Sjoe, dit is regtig gemaak vir n fee-prinses!!!

  • Riana Smith

    Jy is die mooiste bosnimf!!! Die geel werk vir jou jy lyk soos iets uit ‘n storieboek!!!

  • Tannie Corrie Vermaak

    Pragtig! Jy lyk soos n bos-engeltjie! Defnitief die wenner!

  • Carina Joubert

    Pragtig! Jy sal goed doen in die kompetisie! My Top 5!

  • Hercule Snyman

    Dit is te pragtig vir woorde. Baie mooi.

  • Marisa de Wet

    Dis SooS iEts Wat Ek nOg nOoit GesiEn HeT nIE! Dis RegTig BaiE mOoi!! =) PwAAgtiG!!

  • Leatitia Pelser

    *Uit die boonste rakke! Stylvol en onverbeterlik!*

  • Elize Terblanche

    Pragtig !!!

  • Rina Snyman

    Asemrowend mooi!

  • Reneé Hamman

    Jy lyk baie mooi.

  • Mia

    Baie Baie Mooi!!!