• Alecia

    Mia! jy lyk ongelooflik, dit pas sooo mooi by jou….!*

  • Anna-Marie Van Zy

    Jy lyk pragtig my kind. Stunning rok.

  • Mabel

    Soooooo pragtig Mia!!!

  • Joni Solms

    baie mooi 🙂

  • Sandra Wessels

    Net so mooi soos haar rok is, is sy n pragtige en beeldskone meisie. Sy lyk ongelooflik mooi….!

  • Roline Schonfeldt

    Jy lyk so pragtig en stylvol .Die rok pas jou soos n handskoen.

  • Farah Fredericks

    mooie meisiekind!!!! STUNNING

  • Celeste Booysen

    Pragtig!!*

  • klaries

    jou rok was een van die mooistes,j lyk stunning!*

  • Bianca

    Jy lyk pragtig, Mia!!

  • zon

    Baie stylvolle rok, kleur van die rok komplimenteer jou baie goed. Baie goeie keuse met die feiner "detail" op die rok. Jy het soos ‘n droom geluk. "stunning" rok

  • Mia

    Baie baie dankie aan almal se coments!! Waardeer dit so baie!! xx*

  • Januss Engelbrecht

    jy het STUNNING gelyk!!!! xx