308468_2379767179093_1398064570_32856329_2942469_n
Matriekafskeid

Michelle Bestbier

Oorspronklik het ek hierdie miljoene idees in my kop gehad van hoe my rok kan lyk en prentjies vir idees gehad, maar niks wat my regtig tevrede gestel het nie. My rok wat ek finaal gekies het is een van daai wat op die hanger na niks lyk nie, maar trek hom aan en hy sit en lyk soos n droom. Ek sal nooit spyt wees oor my rok nie, dit was elegant, iets anders en beslis baie gemaklik. Presies die 3 dinge warvoor mens in jou matriekafskeid rok soek.

 

Sien alle inskrywings

  • Theresa Bestbier

    Hierdie rok is absoluut jy – ietsie anders met ‘n tikkie van die eksotiese!! Jy het voorwaar pragtig gelyk!!