Matriekafskeid

Michelle Daniels

Vandat ek `n klein meisie was het ek altyd daarvan gedroom om vere op my matriekafskeid rok te hê, en daardie droom het net nooit weg gegaan nie..! Die bo-stuk van my rok het ek op die Emmy`s van 2010 gekry, by Nina Dobrev se rok..My ma het vir my gesê dat ek nie al my idees in 1 rok gaan kan inpas nie, maar Lianel (die ontwerper) het toe vir my `n skets geteken, met al my idees in een rok, en ek was dadelik verlief.. Dit was my droom rok!!

 

Sien alle inskrywings

  • Lezaan Nel

    JY het pragtig gelyk, definitief een van die mooiste rokke!!!

  • Kain

    Die is ook vir my mooi. Gelukkig hoef ek nie die mooiste een te kies nie – ek sou nie kon nie!!

  • Lynette

    Stunning Stunning Stunning!!!! Die mooiste rok ooit. Michelle jy het prentjie mooi gelyk en beslis die wen rok. Feëprinses!!

  • Lo-Mari

    Wow! Verseker een van die mooiste matriekafskeid rokke! Love die vere!!

  • Marisan

    Wow! Ek is absoluut mal oor jou rok!

  • Anisa van der Straat

    Sjoe. Dit is een stunning ongelooflike rok. Jy het verseker ‘n goeie keuse gemaak. Sterkte vir jou toekoms.

  • nassie

    ek kan jou werklik gelukwens met die keuse……….jou mamma was verkeerd………..dis ‘n skitterrok…….wens dit was MYNE!!!!

  • Karin de Gouveia

    SO stylvol en pragtig!! absolute stunning rok!

  • Petro Heyneke

    Jy het sprokies mooi gelyk, elegant en pragtig!!!!

  • Elrina

    Iets besonders, sag en vroulik. Beslis nie die gewone nie