Matriekafskeid

Michelle de ViIlliers

Wel… Van ‘n baie jong ouderdom was ek nog altyd MAL oor so genaamde “bal rokke”. Dis vir my absoluut iets besonders en iets wat jy nie na elke geleentheid kan dra nie! Juis daarom het ek besluit om hierdie pragtige rok, wat ek by “Pebbles” in Mosselbaai, te koop. En ek het werklik soos ‘n prinses gevoel!

Sien alle inskrywings

  • Marguerite

    En die ander foto? Is dit ook jy? Watter rok het jy nou aangehad? Pink of swart? ai toggie.

  • Tillie

    Meisie jy lyk voorwaar soos ‘n feë prinsessie in die pers rokkie, sag en reg vir die matriek dans.

  • Leilani Roote

    Pretty dress, nothing new, nothing exciting, the sterotypical type of matric dance dress. The other picture??? What is up with that? Thumbs down on that one…. sorry!

  • Renette

    Jy lyk mooi in die rok maar waarom verskil jou kop en skouers foto?

  • Helloise

    Jy lyk regtig stunning – laat my dink aan ‘n feeverhaal!!! Die rok pas jou perfek!