• E De Swardt

    Wat n Pragtige Rok en meisie !!!!

  • Andrèa Grobler

    Ek dink regtig diè een is ‘n wenner!!! Kyk net daai rok, daai lyftaal en daai mooi gesiggie!!!

  • E.A. Kupke

    Baie, baie, baie mooi rok en meisie!

  • Nico Grobler

    WOW!!! Jy het pragtig gelyk Michelle. Ek dink nie hul het ‘n keuse nie… jy moet wen met daai rok!

  • Chamelle Groves

    Sjoe Michelle. . .jy het STUNNING gelyk!!! Pragtige rok, defnetief die mooiste op hierdie webwerf! Jy verdien om te wen!

  • Mel

    jou styl spel "SEXY" korrek!!!!!

  • Chane Potgieter

    Tussen al die meisies, lyk jy defnetief die mooiste.. stunning gremering, hare, rok als.. ek hoop jy wen die ander meisies het gedink hoe weirder hulle lyk hoe beter..clouns, feetjies.. nee hel.. HOOP JY WEN!!

  • Karien Roets

    PERFEK GEDOEN! Baie nice.

  • Michelle

    Dankie julle*

  • Leilani Roote

    Gorgeous! But you don’t have an inspirational story to go with it. Was that not one of the requirement?

  • Jocelyn Putter

    When I read your inspiration it sounds to me that you wanted a wedding dress very bad that is why you chose a wedding like dress for the matric farewell

  • michelle

    thank you for the comment but i didn’t exactly need inspiration because i knew what i wanted. =)

  • lalie delport

    Hi Michelle Jy lyk pragtig en natuurlik
    J Putter your comment on wedding dress?? Its the magazine with patterns
    WHo said it was not a bridesmaid dress patern Maybe she look more
    stunning in a wedding dress WHo knows Will like to have update on that

  • Karin

    Vir my baie classy.

  • Kabous Van Dyk

    Sjoe! Stunning Girl! Daar is net een verskil tussen die dame en ander dames en dit is dat sy die rok laat goed lyk!

  • Willize

    Stunning rok. Die rok, grimering en hare komplimenteer mekaar ongelooflik mooi… Hoop jy wen dame.