Matriekafskeid

michelle koch

Ek was opsoek na iets ars. Ek het nie ‘n idee gehad watse kleur ek wil he nie, toe ek op die rok afkom, moes ek dit net kry. Met ‘n mengsel van al die kleure wat mense kry, is die rok nie net stylvol en helder nie, maar ook mooi. Ek het na geen ander rokke gekyk na dit nie. Dit het ook soos ‘n droom gepas!

 

Sien alle inskrywings