1_017
Matriekafskeid

Michelle Marneweck

My inspirasie het begun met Lauren Kate se Fallen series se voorblaaie, baie mooi en eenvoudige rokke, maar ek wou nie net n swart rok he nie so ek het my gunsteling kleur (rooi) daar in gewerk. Daniele concepts het my rok gemaak en sy het my baie gehelp om al my idees in die perfekte rok te om skep. ons het wel bietjie gesukkel met die detail omdat die oorspronklike idee te duur was, maar ek het darm op die laaste nippertjie op n idee af gekom wat Daniele baie mooi laat uit werk het, ek het besluit om die detail net aan die eenkant van die rok te sit omdat ek gedink het dit sal my rok uniek maak, dit help ook daarmee dat daar nie teveel detail is nie maar net genoeg, ek wou nie n rok he wat te blink nie maar net reg is. ek love my swart en rooi rok en ek hoop dat die Sarie beoordeelaars ook my rok sal love.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Hoe lyk die rok van VOOR?

  • Christine Marneweck

    absolutely beautiful!!!

  • xander

    drop dead gorgeous!!!

  • Fran Bell

    Unique..you looked gorgeous!

  • Annette Marneweck

    Rok is pragtig.

  • nomathemba Kota

    Absolutely fabulous…you look like a million dollars!

  • Janine Bergomi

    Baie mooi. Hou van die kleur skema.

  • Obie Oberholster

    Pragtige rok en pragtige meisie.Haar "pose" en gesigsuitdrukking pas perfek by die rok.

  • Debbie Du Toit

    What a gorgeous dress and woman!

  • Charmaine Cilliers

    Baie anders en uniek – totally stunning en verfrissend

  • Daniele Naude

    Stunning Michelle!

  • Jackie Korb

    Fabulous Both you and the dress.