a
Matriekafskeid

Michelle Pistorius

Vandat ek n jong dogtertjie was het ek al begin beplan aan my ideale matriekafskeid rok. Voordat ek nog kon besluit wat ek werklik wou he het ek en n vriend een dag gaan draf na skool en het toevalig verby die winkel Polaris gehardloop. Ek het dadelik gestop want die rok het my oog gevang. Ek het hom dadelik aangetrek en hy het my soos n handskoen gepas. n Wit rok was glad nie n kleur wat ek oorweeg het tot op daai dag nie. Ek het juis vir n rok gesoek wat my anders as al die ander meisies sal laat lyk en soos n feetjie sal laat voel. n Rok wat my sal laat uitstaan bo al die ander. Die vere aan die bo kant is anders as die normale. Die rok was definitief my ideale matriekafskeid rok.

 

Sien alle inskrywings

  • Donovan Du Toit

    Jis jy lyk al te pragtig soos n engel wat aarde toe gekom het.Jyt so beautifull gelyk Michelle al die aandag was op jou en jy het daai rok die beste gedra lief jou en sterkte.

  • chane hill

    Pragtig gelyk michelle :) xx

  • Wilhelm

    Wow wow wow! Baie mooi! ;)

  • Christa

    Ek stem Michelle was die mooiste, mooiste pop ooit!

  • ricolene

    Jis Michelle jy lyk amazing verby jy is n regte model hou dit bo jy is tops sjoe jy sal ver kom jy was seker die mooste gewees ek weet dit sommer.

    Liefde ,
    Ekke

  • susan rautenbach

    sy het werklik so n fee prinses gelyk mooi verby

  • Rowan Boshuisen

    julle mal te mooi gelyk sus dink al die girls was jaloers hehe