ms5
Matriekafskeid

Michelle Rautenbach

Ek het nog altyd gedroom van my blou matriekafskeid rok. Einde Maart het ek en my Ma begin soek vir idees vir my rok. Ons eerste afspraak was by House of Superior Clothing, daar het ons dadelik na al die blou rokke begin kyk. Die verkoopsdame Ulricke het vir my DIE silver rok uitgewys, dit was nie juis blou nie en ek het nie baie belanggestel nie. Sy het my gevra om die rok net vir haar aantepas, en nou met my blou rok heeltemal vergete… het ek in my noupassende silver rok soos n prinses gevoel. Net daar en dan was die rok myne!! xx

 

Sien alle inskrywings

  • Erik

    Jy lyk Ongelooflik Mooi..!

  • Marguerite Swart

    wow girl! wat n absolute stunning foto…… en daai ROK!!!!!!!! breathtaking!

  • Johan

    Great girl!! Great rok!! Stunning!!

  • Reti

    Baie stylvol en elegant

  • Karin

    Sjoe – Baie mooi!

  • Helena

    Iemand "groter " as ons ,het ons daardie dag gestuur na Superior Clothing! Die rok was net vir jou ingevoer! Jy het ongelooflik mooi en stylvol gelyk!

  • Sofi Buys

    Beeldskoon!JY het soos n droom gelyk!

  • Christine

    Dit is die mooiste rok wat ek in ‘n lang tyd gesien het, beautiful!!

  • Gereta

    Jy kon maar soos ‘n prinses gevoel het want jy het verseker soos een gelyk!

  • Annemarie

    Wat ‘n droomrok vir ‘n mooi meisie.

  • Ulricke Laubscher

    fab fab fab Michelly!!!! so trots op jou!! well done!! jy lyk stunning!!! het stunning fotos van die rhapsodys fashion show!!!! x

  • Johan De Kock

    Jy het baie mooi gelyk Michelle :)

  • Zelda Vermeulen

    Stunning!!!! Lyk pragtig!

  • Mike

    Jy het pragtig, stylvol en elegant gelyk !!!!!!!!!

  • Franciska

    My ou prinses sussie…. jy’t soos ‘n droom gelyk!!!!!, kan nie glo jy’s al so groot nie, kry sommer trane as ek daaraan dink…. my klein sussie in die fototjie…. lief jou baie x x