Matriekafskeid

Michelle Rowland

Ek het geen idee gehad wat ek wou he of n benul gehad van die kleur wat ek sou wou ingaan nie! Vroeg Augustus het ek wakker geword met die grootste smile op my gesig… ek het my rok ge DROOM… My Boyfriend het my rok presies ontwerp soos ek hom gedroom het en my Moeder het dit laat maak tot op die kleinste naat…

Sien alle inskrywings