• Marike Booysen

    Dit is n pragtige rok – sy lyk stunning!!!!

  • Racheal j.v Nieuwenhuizen

    Ek is mal oor die kleur en patroon van die rok – Pragtig !!!!!!!!!!

  • Minette Botha

    Dit is iets besonders – veral die manier hoe Michelle en haar metgesel se uitrustings mekaar komplimenteer!!!! Julle lyk asemrowend!!!!

  • Leana Verster

    Pragtige foto’s en PRAGTIGE rok!!!! Michelle – jy lyk perfek vir die rooi tapyt!

  • Chantelle Els

    Michelle jy lyk verskriklik mooi*

  • Shawn Rowland

    Jy Lyk baie pragtig… Hoe so aan my Kind. Ek is trots op Jou.

  • HESTER KROESE

    Dit is n PRAGTIGE rok!!!!!! Jy het Baie Baie mooi gelyk ek hoop jou ouers is trots.