Matriekafskeid

Michelle Rowland

Ek het teen die begin van die jaar geen idee gehad wat ek sou dra nie, my moeder het my aanhou vra en ek kon nie eers vir haar die kleur gee van my rok nie! Een oggend het ek wakker geword en ek het van my rok gedroom tot op die kleinste naat, my kerel het my rok ontwerp uit my droom en ons het hom laat maak presies soos in my droom…

Sien alle inskrywings