Matriekafskeid

Micke Mouton

Ons tema was “Glitz and Glam it up!” Ek het my inspirasie vir my rok op die internet gesien. Ek het gehou van die “Glitz” idee. Nadat die materiaal met sorg gekies is kon Ilse Roux begin om my droomrok te skep. Elke aanpassessie was so opwindend. Elke diamanté en swarovski kristalle is met sorg met die hand aangewerk, wat die rok nog meer spesiaal gemaak het. Alhoewel my rok pragtig van voor gelyk het, was die fokuspunt, die agterkant. Op die dag het alles in plek geval, my hare en grimering was perfek en ek het my droomrok aangehad. Die matriekafskeid was beter as wat ek ooit kon droom!!

 

Sien alle inskrywings

  • Michelle Mouton

    Hoe sit ek dit op facebook?

  • Felicia Botha

    Mix jyt stunning gelyk!!! Nou gaan comment op myne…hahaha grapie maar jyt regtig baie mooi gelyk, soos altyd! mwa mis jou baie xxx