mieke1
Matriekafskeid

Mieke Schroeder

Toe die soektog na my matriekafskeid rok begin het, het ek geen prentjie in my kop gehad nie, nie eens ‘n spesifieke kleur nie. Ek wou iets treffends en uniek gehad het. My rok het eintlik net “gebeur”. Nooit beplan om soos blou spookasem te lyk nie! Viki West het my voete onder my uitgeslaan met haar skepping van turkoois, pienk en blou met net genoeg “bling”.

Sien alle inskrywings

  • Elaine

    Pragtige wasige rok! Pragtige meisiekind!

  • Daleen

    Dit is nou wragtig pragtig!!!! Jy is pragtig en die rok pas by jou!!

  • Peet

    Sjoe, soveel skoonheid en so ‘n mooi rok. Asemrowend! Jy is ‘n wenner!

  • Marjorie

    Jy het pragtig gelyk, jy’s ‘n regte model.

  • Ansje Coetzee

    Die toonbeeld van onskuld, van dogtertjie wat vrou word.
    Jy is asemrowend pragtig!