Matriekafskeid

Mienke Botha

Aan die begin van 2009 het ek vir myself ‘n doelwit gestel met die oog op my matriekafskeid in 2010, om ‘n sekere hoeveelheid gewig te verloor. Tydens my eerste konsultasie met bekende ontwerper Charlene Sauerman, het sy binne ‘n gesprek van 15 minute ‘n sprokiesrok aanmekaar geslaan. Sy het my innerlike skoonheid deur middel van “Metalic”-kleure na vore gebring, om sodoende my sprokiesaand ‘n werklikheid te maak!

Sien alle inskrywings

  • Leilani Roote

    Just because a "designer" designed the dress does not make it spectacular. I love the bottom of the dress, however, the top looks like a sheet was wrapped around you, with very little or no thought. The soft, flowing bottom with the "wavey" details does not balance well with the "squares" on the bodice. Color is gorgeous on you, the dress is kind of "Blah!"

  • http://www.charlenesauerman.co.za Charlene Sauerman

    Well done. We are so proud of you Mienke! You are a beautiful person and it was an honor to make this dress for you. Lots of love. Charlene.

  • Marike

    Mienke, ons is almal baie trots op wat jy bereik het en jy het STUNNING gelyk. Die rok IS spectacular en dit IS deur ‘n amazing persoon ontwerp. Kritiek is veronderstel om opbouend te wees. Smaak verskil, dit is ‘n feit, en almal is geregtig op ‘n opinie, maar die kommentaar deur Me. Roote het ‘n klankie van suur druiwe nagelaat. Ek wil net me. Roote se aandag daarop vestig dat elke matriek meisie soos ‘n droom in haar rok wil lyk. Maande se beplanning en ure se harde werk aan ‘n droomrok verdien nie om goedkoop kritiek te ontvang nie. Dit is afbrekend.

  • Monette Wasserman

    mienke, jy het soos n regte prinses gelyk, verruklik, die styl het jou soos n handskoen gepas en jou stunning figuur gewys. Ek hoop jy wen. love you lotz. Monette.xx

  • shante

    this dress is beautiful!i must agree,the comments made by leilani is totally uncalled for.the saying goes…if you dont have something nice to say,then dont say anything at all.but the subject here is you and your beautiful dress,it’s stunning and you looked lovely!!

  • Janine

    Ek stem 100%!!! Mienke, jy’s stunning nes daai asemrowende rok wat jy aanhet!! Leilani you are kind of "BLAH"!

  • Mariska

    Aaah Mienke jy het syunning gelyk!!!!!!=D Haha…..ek stem….Leilanie is kind of blah!!HAHA!!Luv ya lots vriendin!!Hoop jy wen!!=D

  • mr hurk

    omw. who does she think she is??? even if it didn’t look so great, which it did not! You never say that to a girl!
    I think you looked stunning babe :)

  • Nicole

    Pragtig!

  • Alicia

    Mienke..jy lyk en is PRAGTIG!!!!..jy was soos n regte prinses op jou mx-afskeid!! jo lyfie , jo rok en als is stunning!!