Matriekafskeid

Minina Bornman

My droom vir my matriekafskeidrok was om soos ‘n prinses te lyk!! En ek wou met die spesiale aand ook soos ‘n prinses voel!! My rok wou ek elegant en stylvol gehad het! Die Schwarovski kristalle om my middellyf het my rok afgerond. Die kleurkeuse van my rok moes pas by die beeld van ‘n prinses- ‘n sagte spookasem pienk, wat my vel en gelaatstrekke moes komplimenteer! Die styl van my hare moes ook help om die sjarme van my beeld uit te dra! Ek het self my rok ontwerp en Jose De Chana het my gehelp om my droom te verwesenlik! Glo my, ek het soos ‘n ware prinses gevoel!!!!

 

Sien alle inskrywings

  • hermien ..

    Minina’q** .. J het regtg pragtag geluk .. J het regtg vir my di mooiste rok van almal gedra .. !! ** ..

  • Elmarie

    Minina, ongelooflik mooi, baie besonders!!!

  • bernice

    sjoe, sussa! Baie pragtig! Jy het rerig soos ‘n prinses gelyk!

  • bernice

    sjoe, sussa! Baie pragtig! Jy het rerig soos ‘n prinses gelyk!

  • Leander Coetzer

    jy het asemrowend gelyk! Ek was trots om jou metgesel te wees!!

  • ansie

    Ek hou van jou rok, dis baie mooi.

  • Johan

    Wow Mininq!!! Jy het sowaar ‘n baie asemrowende rok! Pragtig. 😀

  • Bennie van der Walt

    Prentjie mooi, dis hoe ‘n matriekafskeidrok moet lyk.

  • Bennie van der Walt

    Prentjie mooi, dis hoe ‘n matriekafskeidrok moet lyk.

  • Marion

    Jy lyk pragtig. Bruid mooi.

  • Martie de Jager

    Pragtig! Elegant!

  • Erika Gertenbach

    Pragtige en besonders stylvolle rok !